Dean smith biography actor johnny
Dean smith biography actor johnny whitaker
Dean smith obituary.
Dean Smith
Dean John Smith (gebore , Malmesbury, Wes-Kaap) is ʼn Suid-Afrikaanse akteur. Nadat hy in gematrikuleer het, Smith Drama studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en in het hy sy honneursgraad verwerf.
As skolier het Smith al blootstelling tot die vermaaklikheidsbedryf gekry met sy rol wat hy in die film Vaselinetjie gehad het.
Dean smith biography actor johnny
As ʼn student het hy ʼn rol in die film Long Day’s Journey into Night () gehad. By die Woordfees in was hy in die teaterproduksie, Die Dag is Bros en Die Gangsters.
Film
[wysig | wysig bron]- Liewe Kersfeesvader; vertolk die rol van Wouter ()
- Vaselinetjie; vertolk die rol van Juice ()
Televisie
[wysig | wysig bron]- Suidooster; vertolk die rol van Wade Daniels
- Origins; vertolk die rol van ʼn jagter; vervaardig vir die National Geographic kanaal
Teater
[wysig | wysig bron]- Galant hulle; vertolk die hoofrol; regie: Peter John Davids; opgevoer tydens die Suidoosterfees
- Vaselinetjie; regie: Henry Mylne; opgevo